Welcome Welkom
To my Website
My Music
MyShows
My Entertainment
Top Songs from South Africa
My Recordings
My Music
My Links to my Pages
Entertainment
My Shows
My Music


W3.CSS Template

Cape Town

We had the best time playing in Capetown!

Durban

The atmosphere in Durban was Great.

Pretoria

Thank you, Pretoria - A night we won't forget.




About  My  self

gebore 1979 in die Suidelike Deel Van Gauteng. Anton het n passie vir sang ontwikkel van n baie jong ouderdom waar hy gesing het in die Turfontein Laerskool as eerste supraan vir 5jaar. Nadat Anton metrikileer het in HOËRSKOOL LINDEN in 1996, het hy sy sang passie weer aangepak nadat hy nerens anders in gepas het nie. Musiek is Anton Thomas se eerste liefde en is sy ware passie as lobaan. Anton het al reg oor die land sy stem laat hoor en is n natuurlike liedjie skrywer, met n GROOT stem. Anton Thomas is n liefdevolle mens en is baie friendelik, behalwe as dit kom by mense wat haatig teenoor die natuur, of mense en kinders kom. Anton Thomas het goei morele waardes en is maklik om mee oor die weg te kom. Oor die algemeen is Anton n kunstige mens, hy hou daarvan om nuwe idees mee verendag te kom. Hy hou van teken, huise ontewerp, tuinmaak, om plante te kweek, veral vrugte boome, en Anton is
baie lief vir die natuur.
Anton Thomas was op verskei geleenthede op TV saam met advertensies, en bekende afrikaanse seriese. Anton Thomas het ook advertensies gedoen met sy Goue stem vir Brittos, Sibino's, radio stings ens. Anton Thomas is baie passievol en erenstig oor sy sang lobaan, en is n man wat op staat gemaak kan word. SY WOORD IS SY EER. Die Johannesburg se sanger Anton Thomas se nuutste enkelsnit Soms is ‘n liedjie met n country-skop, maar dit beweeg weg van die meer tradisionele klanke en die resultaat n pure rock/country-plesier.

Met dié liedjie het Anton probeer om verskillende genres te meng. “Ek is mal oor country en ek hou ook van sekere elemente van rock. Ek dink het ek daarin geslaag om met ‘n splinternuwe klank vorendag te kom,” vertel hy. Anton, wat bekendheid verwerf het toe hy aan Patricia Lewis se Supersterre deelgeneem het,saam met talle optredes in kuier plekke,troues en funksie, skryf sy eie liedjies, en Soms , verduidelik hy, is gegrond op emosies wat net in liedjies tot uiting gekom het. Soms is ‘n persoonlike liedjie wat handel oor die swart tye waardeur hy in sy eie lewe moes worstel. Soms is ook in verskeie opsigte ‘n liefdesliedjie. “Dit is ‘n liedjie waarna paartjies kan luister en tevrede voel dat hulle saam die storms trotseer het.” Die titel van die liedjie Soms het ‘n denotatiewe en konnotatiewe betekenis: eerstens, dui dit op die letterlike betekenis dat ‘n vrou soms nie goed genoeg voel vir ‘n man nie en dan ook die omgekeerde. Tweedens, is dit ‘n metafoor wat ‘n platform skep vir ‘n paartjie om
hulle gevoelens uit te beeld.
Anton beskou homself as ‘n liefdesliedjie skrywer. “My liedjies handel meestal oor situasies, emosies en omstandighede binne ‘n liefdesverhouding. Ek poog altyd om liedjies te skryf wat die positiewe kant van die liefde uitbeeld, en nie die negatiewe nie. Ek glo dat God liefde is, en ek glo ook dat die liefde ‘n werklike teenwoordigheid van God is.” Hy sê die meeste van sy kreatiewe idees word in die vroeë oggendure gebore. “Dit is emosies wat in woorde uitgebring word. Ek sing dit sonder dat ek weet wat die volgende noot of woord gaan wees. Ek neem die rou weergawes op en verwerk dit dan totdat dit reg voel.” Anton, wat homself bedags besig hou met navorsing oor kriptovaluta, het bykans n dekade gelede sy toetrede tot die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gemaak. Verskeie liedjies waaronder die gewilde Bokke Bo, wat goed deur plaaslike radiostasies en luisteraars ontvang is, het uit sy pen verskyn. Daar het nog nie ‘n vollengte-album uit die Thomas-stal verskyn nie, maar Anton sê hy het genoeg liedjies vir twee albums. “As die tyd reg is, sal daar wel ‘n album verskyn,” knipoog hy. Anton vertel spottenderwys dat sy musikale rolmodel nog altyd Elvis Presley was. “Mense het my egter Elvis begin noem. Ek weet hulle het dit as kompliment bedoel, maar ek wil net Anton Thomas wees. Niemand anders nie.” SOMS is ‘n radiovriendelike luisterliedjie wat by oud en jonk sal byval vind. Anton se stem is diep en ryk en dit is ook waarom hy perfek binne die liefdesliedgenre pas. Anton Thomas kan bereik word op
.




Facebook
https://www.facebook.com/AntonThomasTOP
Youtube en vele ander sosiale netwerke

Kontak Anton Thomas:

+27628115161

anthonthomasfull@gmail.com
Anton Thomas is te ondersteun deur:
BRANDMERK EN ONTWERP MET

Social media following


Professional associations


Multi-Award winning solo artist


Albums

https://antonthomas.page.tl/Entertainment.htm





TOUR DATES 2022

Have a View  on my Shows and Entertainment Page!


  •  About
     
    -I think out of the box. I'm a loving person, but evil actions towards nature and people upset me. I'm a friendly and outgoing person. I like being with family and friends. I get along with loving people. I'm an extrovert, and I do not lie. I'm a big tall man. I enjoy singing, being creative, helping where I can, but I don't appreciate people that abuse my kindness. I like animals, fishing, and I'm a social person. I'm a honest person. I'm not into drugs or perverse sex. I'm a natural and spiritual person. I have no tattoos. If there are any questions,only ask if you want to hear the truth. If you do not want to hear the truth, ask me nothing. If you are looking for MR perfect, its not me!Jesus Christ is my Righteousness and my Strength and my Power..... -You are hereby notified that you are strictly prohibited from disclosing, copying, distributing, disseminating, or taking any other action against me with regard to this profile and the contents herein, including, but not limited to my photos, and/or the comments made about my photos or any other "picture" art posted on my profile. The foregoing prohibitions also apply to your employee, agent, student or any personnel under your direction or control. The contents of this profile are private and legally privileged and confidential information, and the violation of my personal privacy is punishable by world law and Holy LAW of JESUS CHRIST Almighty. UCC 1-103 1-308 ALL RIGHTS RESERVED WITHOUT PREJUDICE All universal rights reserved.....
    Websites and social links

    • https://www.instagram.com/antonthomasfull
      Instagram
    • https://twitter.com/7AntonThomas7
      Twitter




 

 
 



 

×

Tickets

Need help?

 


         
Powered by Anton Thomas


 
  Flag Counter



Flag Counter
This website was created for free with Webme. Would you also like to have your own website?
Sign up for free